WHAT OUR CLIENTS SAY ABOUT US
ON THIS PAGE: Fritz Swart Insurance Services - Insurance Auckland

Extract from a comprehensive e-mail following full settlement of a difficult claim:

From: Bakker Family
Sent: Tuesday, 12 August 2014 8:21 p.m.
To: Fritz Swart
Subject: Afhandeling en uitbetaling van eis.

Dagsê Fritz,

Dit is hoogtyd om dankie te sê vir n groot groot saak……………………………….

.................. moeilik om die mooi storie in min woorde te sit………...

In die Transvaal sou ons gesê het "Jy's n kannie dood";
in die Kaap "jy's n doring",
en in die Vrystaat "jy's n staatmaker"

Hier sê ons "thank you for hanging in"

en oor alles sê ons " Laat U wil geskied"

Dankie
Paul en Carine


From: bertimari123@clear.co.nz]
Sent: Tuesday, 09 September 2014 10:03 p.m.
To: Fritz Swart
Subject: Groot dankie

Hello Fritz,

Na afloop van die onlangse hersiening van ons polisse wil ons jou graag hartlik bedank nie net vir die goeie werk en besparings wat jy vir ons kon reel nie maar ook dat ons oor die jare enige tyd op jou nommer kon druk en jy altyd gereed staan om te help met raad en daad.
Ons ervaar groot gemoedsrus om te weet dat jy altyd daar is om na ons belange om te sien en veral die wete dat jy daar sal wees om ons te help indien n eis sou ontstaan is van groot waarde. Jy is eenvoudig altyd daar vir ons deur dik of dun.
Ons beveel jou graag aan by enige-een wie versekerings advies en dekking benodig.

Nogmaals dankie

Bertie en Annemarie


From: Kobie Lindstrom

Sent: Tuesday, 5 June 2012 9:00 a.m.
To: 'Fritz Swart'
Subject: Thanks Fritz & ML

 

Hi Fritz (and all those who need a reliable insurance adviser.)

 

We  have been clients of Fritz for the last decade and would like to take the opportunity to thanks Fritz and ML for the taking care of us through the years.  Your assistance and advice has been invaluable…….  Having peace of mind that we have the right cover for our family’s needs bring about a peace of mind that no amount of money can buy!  Thank you so very much.   We look forward to still being clients of yours for the next decade to come.

 

Regards

 

Kobie Lindstrom

Auckland


From: Paul Opperman 
Sent: 
Friday, 4 May 2012 4:25 p.m.
To: Fritz Swart
Subject:
Death Claim

 

Hi Fritz,

 

Herewith just a few words of thanks for your service and support with the death claim.

Since Beatrice fell seriously ill in New Zealand and we decided to return to South Africa for the family support here, your assuring us of the validity of our cover and ongoing service from New Zealand has been very comforting. Your prompt service in having a payout arranged literally within a day from the dreadful day of Beatrice’s passing and also the speed of finalising the final payment was impressive. I can vouch that the proceeds from the claim has helped tremendously in making life more bearable for me and the children at this difficult time as at least we do not also have to worry about our finances now.

 

I will always recommend your services to my friends and anyone in NZ and also to anyone who is considering to move to NZ

 

Regards,

 

Paul Opperman

 

George South Africa.


Liewe Fritz en Marie-Louise

Ek het geen ander keuse as om vir jou en jou gawe vrou opreg dankie te se vir alles wat julle vir ons beteken het in ons reuse besluit om na ‘n nuwe land te trek nie. “Kaalvoet oor die Drakensberge” kry nuwe betekenis as mens na ‘n nuwe land toe trek, hoor. Ons het reeds in S.A. jou inligting en ander ouens soos Louwrens van der Merwe se goed bestudeer om te sien hoe waar en wat om te doen. Dit is van onskatbare waarde vir enige een wat voorberei vir so ‘n skuif. Die ding wat vir my uitstaan is die feit dat julle, nadat ons half winverwaaid hier aangekom het, genooi het om met ander SA’ners, maar veral ander nuwelinge kontak te maak wat deur dieselfde swaarkry as ons gemartel het. Ons het baie vriende gemaak deur julle toedoen. Absolute puik mense wat almal uit hulle pad uit gaan om te help.

Ek wil verder noem dat dit ook baie gaaf is dat jy ons kon help om goeie lewens- en traumadekking te kry teen  baie goedkoper tariewe as in S.A. Dit gee jou die gemoedsrus om die Motorway aan te pak met die wete dat daar erens ‘n Oosterse Tannie, (Who Flung Dung?), wag om voor mens in te draai. Jou oop-kaart beleid ten einde “non disclosure” uit te skakel sodat mens nie probleme tydens eise sou ondervind nie, is jou handelsmerk in my oe. Dit maak van jou ‘n goeie eerlike mens wat reguit loop  en ‘n vrou soos Marie-Louise verdien. Dis ‘n groot plesier om met julle bevriend te kon raak.

Gerhard en Ricky Versteeg

Torbay


From: Doreen Pretorius

Sent: Monday, 28 May 2012 6:51 a.m.
To: Fritz Swart
Subject: Thanks Fritz

 

Hi Fritz (and all the SA expats out there and prospective immigrants in SA)

 

A special word of thanks following your guidance with the final sorting of our previously unfinished policy business in SA. Looking back at your service over the years since we started doing business with you here in NZ in 2004, it has always been a pleasure dealing with you and Marie-Louise. It is comforting to know that we can call you at any time for advice and changes to our insurance portfolio and that we can rely on you expertise and knowledge. You have walked the extra mile for us on different occasions. To all the expats out there, Fritz is committed to excellent service, honest, reliable, knowleagable and friendly and he has heaps of general knowledge about NZ. You will not regret using his service.

 

Regards/Groete,

Sakkie en Doreen Pretorius


Narrabri

NSW

Australie

 

30 Mei 2012

 

Beste Fritz

 

Ons wil jou graag bedank vir die professionele diens wat ons van jou ontvang het. Met ons vertrek na New Zealand was die situasie rondom ons Suid-Afrikaanse polisse en die toekoms van ons  beleggings ‘n groot probleem vir ons.  Jy het dit egter maklik gemaak met al jou ervaring van die Suid-Afrikaanse bedryf en jou  Suid-Afrikaanse kontakte.    Baie dankie ook vir jou voortgesette hulp noudat ons in Australie woon.

 

Groete

 

Dr. Kenoes en Cecile van Lill


To whom it may Concern

 

We met with Fritz and his lovely wife Marie Louise some years ago, 

Fritz advised and guided us over the years with looking after our insurance, negotiating a great homeloan deal and advising and helping me in sorting complicating unfinished South African business from New Zealand.

When my wife Joey passed away Fritz was there every step of the way and payments from our insurance was made promptly thanks to his help with the whole process.

It is such a pleasure to be able to drop in for a cup of coffee and to have a chat when I am in the area. I strongly recommend Fritz to anyone who neeeds the services of a dedicated friendly and reliable Insurance Broker. 

 

Pieter Janse Van Rensburg

Ellerslie Auckland   April 2012


From: Louis de Jager 
Sent: Sunday, 17 June 2012 5:12 p.m.
To: Fritz Swart
Subject: Good service

 

Hallo Fritz
 
Ons skryf net om jou te bedank vir jou flink diens wat jy gelewer het met die uitsortering van ons NZ versekerings queries.

Die foutiewe oorverhalings deur die versekeraar is terug in ons rekening danksy jou vinnige en effektiewe tussentredete.
Nadat ek jou laat weet het was dit binne 'dag of twee' en alles was uitgesorteer.
Wys net, die afstand maak nie saak om goeie diens te lewer nie.
 
Weereens baie dankie. 
 
Aussie groetnis.
 
Louis & Cobie de Jager
Brisbane


 
TOP